Description
Graad 3 Formele Assesserings Take Pakket – Kwartaal 2 2025
– Die take is volgens die vereistes van die ATP’s opgestel.
– Die take en memorandums is in Word en PDF formaat beskikbaar.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Formele Assessering Taak met ‘n volledige memorandum vir:
– Afrikaans Huistaal
– Wiskunde
– Lewensvaardigheid
– English First Additional Language - Gratis Assesseringsplan.
























