Description
Graad 3 Afrikaans Huistaal Pakket – Kwartaal 2 2025
– Daaglikse lesbeplanning volgens die ATP wat oor 10 weke strek.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Daaglikse lesbeplanning vir 10 weke
- Assesseringsplan
- Aktiwiteite
- Begripstoetse
- Spelwoorde
- Sigwoorde
- Luister en praat stories
- Plakkate: Klanke en taal




















