Description
Graad 3 Afrikaans Huistaal Lesbeplanning – Kwartaal 1 2025
*Daaglikse lesbeplanning volgens die ATP’s opgedeel in 10 weke.
*Integrasie met Funda Wande.
*Lesbeplanning is beskikbaar in PDF.
*Die pakket sluit die volgende in:
-Plakkate
-Woordkaarte
-Aktiwiteitsboek
-Sigwoorde
-Stories vir “Luister en Praat en Gedeelde Lees”









