Description
Graad 2 Wiskunde Lesbeplannings Pakket – Kwartaal 2 2026
– Die lesbeplanning is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Daaglikse lesse wat saamgevat is as weeklise lesbeplanning vir 10 weke.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket bestaan uit:
- Lesbeplanning
- Aktiwiteitsboek: 53 aktiwiteite
- Hoofrekene
- Plakkate
- Gratis assesseringsplan.


















