Description
Graad 2 Wiskunde Lesbeplanning – Kwartaal 3 2026
– Daaglikse lesbeplanning saamgevat as weeklikse lesse wat oor 10 weke strek.
– Opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
* Die lesbeplanning sluit in:
- Lesbeplanning vir 10 weke.
- Gratis assesseringsplan.








