Description
Graad 2 Wiskunde Formele Assesserings Taak – Kwartaal 1 2026
– Die taak is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die taak is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Die Formele Assesserings Taak en ‘n memorandum.
- Gratis Assesseringsplan.












