Description
Graad 2 Wiskunde Aktiwiteitsboek – Kwartaal 2 2026
– Die aktiwiteite is opgestel volgens die uitkomste van die ATP asook V&K se lesbeplanning.
– Beskikbaar in PDF.
*Die pakket sluit in:
- Aktiwiteitsboek met 53 aktiwiteite.
- Onderwerpe: Getalle en bewerkings, patrone, ruimte en vorm, meting en tyd en datahantering.











