Description
Graad 2 Lewensvaardigheid Tema Plakkate – Kwartaal 1 2026
- Die Temas is opgestel volgens die ATP.
- Beskikbaar in PDF.
*Die pakket sluit in:
- Goeie maats
- Slegte vriendskappe
- Boelie
- Almal is verskillend
- Emosies
- Mense met gestremdhede
- Alle kinders is besonders
- Helde met gestremdhede
- Gesonde en ongesonde kos
- Voedselgroepe
- Water
- Wat ons nodig het om te leef
- Hou jou liggaam gesond
- Die berging van voedsel







