Description
Graad 2 Formele Assesserings Take Pakket – Kwartaal 1 2026
– Die take is opgestel volgens die uitkomste van die ATP/SBA.
– Die take is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit Formele Assesserings Take en assesseringsplanne in vir:
- Afrikaans Huistaal
- Wiskunde
- English FAL
- Lewensvaardigheid




















