Description
Graad 2 Assesserings Pakket – Kwartaal 2 2025
– Die take is opgestel volgens die ATP’s.
– Die take is beskikbaar in PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Formele Assesserings Take en volledige memorandums vir die nasien van assesserings.
- Formele Assesserings take vir Afrikaans Huistaal, English First Additional Language, Wiskunde en Lewensvaardigheid.
- Gratis Assesseringsplan.






















