Description
Graad 2 Afrikaans Huistaal Formele Assesserings Taak – Kwartaal 3 2025
- Die assessering is opgestel volgens die riglyne van die ATP.
- Dit is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Formele assesserings taak en ‘n memorandum.
- Gratis assesseringsplan.










