Description
Graad 2 Afrikaans Huistaal Aktiwiteitsboek – Kwartaal 1 2026
- Die aktiwiteite is inlyn met die uitkonste van die ATP en Vinkel en Koljander se lesbeplanning.
- Die boekie bestaan uit 63 aktiwiteite.
*Die boekie se aktiwiteite sluit in:
- Enkelklanke
- Klinkers
- Dubbelklanke
- Tweeklanke
- Taal
- Begripstoetse
- Kreatiewe skryf














