Description
Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 2 2026
– Daaglikse lesse saamgestel in weeklikse lesbeplanning – vir 10 weke.
– Opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
* Die pakket sluit die volgende items in:
- Lesbeplanning vir 10 weke.
- Aktiwiteitsboek: 61 aktiwiteite.
- Hoofrekene.
- Plakkate.
- Gratis assesseringsplan.


















