Description
Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning – Kwartaal 3 2026
– Die lesbeplanning is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Daaglikse lesse saamgevat in weeklise lesse – strek oor 10 weke.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Daaglikse lesse saamgevat in weeklikse lesse vir 10 weke.
- Gratis assesseringsplan.









