Description
Graad 1 Afrikaans Huistaal Lesbeplannings Pakket – Kwartaal 1 2026
– Die inhoud van die pakket is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die lesbeplanning is daaglikse lesse wat weekliks uiteeengesit is.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Lesbeplanning vir 10 weke.
- Aktiwiteitsboek – 70 aktiwiteite.
- Klanke liedjies.
- Plakkate.
- Informele Assesserings.
- Gratis Assesseringsplan.

















