Description
Graad 1 Afrikaans Huistaal Formele Assesserings Taak – Kwartaal 2 2026
– Die taak is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die taak is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Formele Assesserings Taak en memorandum.
- Gratis assesseringsplan.









