Description
Graad 1 Afrikaans Huistaal Aktiwiteitsboek – Kwartaal 1 2026
– Die aktiwiteitsboek bestaan uit 70 aktiwiteite.
– Dit is opgestel volgens die riglyne van die ATP en V&K se lesbeplanning.
*Die aktiwiteite sluit in:
- Klanke
- Luister en praat
- Handskrif
- Begripstoetse
- Kreatiewe skryf












