Description
Graad 1 Afrikaans Huistaal Beplanning en Aktiwiteite Kwartaal 4 2024
– Opgestel volgens die ATP.
– Die daaglikselesbeplanning is opgestel oor 10 weke.
*Dit sluit in:
- Tien weke se daaglikse lesbeplanning
- Aktiwiteite
- Begripstoetse
- Gratis hulpmiddels en plakkate
- Gratis assesseringsplan










