Description
Graad 1 Lewensvaardigheid Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 2 2026
– Opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Daaglikse lesbeplanning in weeklise lesse saamgevat vir 10 weke.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Weeklise lesbeplanning vir 10 weke.
- Aktiwiteitsboek.
- Tema plakkate vir die temas van kwartaal 2.
- Gratis Assesseringsplan.















