Description
Graad 1 Afrikaans Huistaal Formele Assesserings Taak – Kwartaal 1 2026
– Die taak is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die taak is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit in:
- Formele Assesserings Taak.
- ‘n Memorandum vir nasien.
- ‘n Gratis Assesseringsplan.










