Description
Graad 2 Lewensvaardigheid Lesbeplannings Pakket – Kwartaal 1 2026
- Daaglikse lesbeplanning wat oor 10 weke strek.
- Volgens die ATP.
- Beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Lesbeplanning vir 10 weke.
- Aktiwiteite wat by die lesbeplanning aansluit.
- Plakkate volgens die temas van kwartaal 1.
- Informele Assesserings.
- Gratis Assesseringsplan.

















