Description
Graad 2 Wiskunde Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 1 2026
- Die lesbeplanning is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
- Daaglikse lesbeplanning wat opgedeel is in weeklikse lesse wat oor 10 weke strek.
- Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Lesbeplanning
- Aktiwiteitsboek: 49 aktiwiteite
- Hoofrekene
- Informele assessering: 5 informele assesserings met ‘n memorandum
- Gratis plakkate
- Gratis assesseringsplan























