Description
Graad 2 Afrikaans Huistaal Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 1 2026
- Die lesbeplanning is opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
- Daaglikse lesbeplanning wat opgedeel is in weeklikse lesse wat oor 10 weke strek.
- Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Lesbeplanning
- Aktiwiteitsboek: Klanke, handskrif, kreatiewe skryf en taal (63 aktiwiteite)
- Gratis plakkate, skyfies en liedjies vir klanke
- Gratis taal plakkate
- Gedeelde lees: stories en gediggies
- Luister en praat: Stories
- Sigwoorde
- Spel
- Informele assessering: 5 informele assesserings met ‘n memorandum
- Gratis assesseringsplan

















