Description
Graad 3 Afrikaans Huistaal Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 3 2025
– Daaglikse lesbeplanning saamgevat in weeklikse lesse – strek oor 10 weke.
– Opgestel volgens die uitkomste van die ATP.
– Die lesbeplanning is beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Weeklikse lesbeplanning vir 10 weke
- Aktiwiteite
- Begripstoetse
- Spelwoorde
- Sigwoorde
- Luister en praat stories
- Plakkate: Klanke en taal
- Gratis assesseringsplan













