Description
Graad 3 Lewensvaardigheid Lesbeplannings Pakket – Kwartaal 3 2025
– Daaglikse lesbeplanning saamgevat in weeklikse lesse wat oor 10 weke strek.
– Opgestel volgens die uitkonste van die ATP.
– Beskikbaar in Word en PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Lesbeplanning vir 10 weke.
- Aktiwiteite wat by die lesbeplanning aansluit.
- Plakkate volgens die temas.
- Gratis Assesseringsplan.
















