Description
Graad 3 Wiskunde Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 3 2025
– Daaglikse lesbeplanning wat oor 10 weke strek.
– Opgestel volgens die ATP’s.
– Beskikbaar in PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
- Lesbeplanning vir 10 weke
- Hoofrekene aktiwiteitsboek
- Wiskunde aktiwiteitsboek met 38 aktiwiteite
- Assesseringsplan

















