Description
Graad 3 Lewensvaardigheid Lesbeplanning Pakket – Kwartaal 2 2025
-Daaglikse lesbeplanning wat oor 10 weke strek.
-Volgens die ATP.
-Beskikbaar in PDF formaat.
*Die pakket sluit die volgende in:
– Lesbeplanning vir 10 weke.
– Aktiwiteite wat by die lesbeplanning aansluit.
– Plakkate volgens die temas.


















